Boodskap vir Vandag

Search
Close this search box.
Search

Strategiese denke

Lees Lukas 20:1-8. Toe antwoord hulle dat hulle nie weet waar dit vandaan kom nie (v 7). Jesus leer die mense by die tempel, soos dit ’n Joodse rabbi betaam. Maar dit is die inhoud van sy leringe wat die Joodse elite ontstel en hulle vra Hom: Met watter gesag doen jy hierdie dinge? Hy […]

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.
Jy besoek nou LiG, ons susters-publikasie se webtuiste, propvol inspirerende getuienisse. LiG-getuig: Waar elke getuienis tel. By LiG is ons toegewyd om inspirerende stories te deel wat die hart aanraak en hoop bied. Jy besoek nou ons susters-organisasie se webtuiste, propvol inspirerende getuienisse.

Daaglikse Inspirasie

Die Boodskap vir Vandag-app is nou beskikbaar vir jou selfoon.
Installeer dit vandag nog.