Dwaal

Lees Psalm 141. Sit ’n wag voor my mond, Here … Hou my gedagtes weg van verkeerde dinge (v 3-4). As ons tog nie so vinnig gepraat het nie! As ons gedagtes tog net nie so gedwaal het nie … Ja-nee, dié kwale is so oud soos die Bybel. Hierdie psalmdigter is boonop bitter bang dat […]