Boodskap vir Vandag

Search

Jesus Christus

Jesus het vir hom gesĂŞ: “Ek is die weg en die waarheid en die lewe. Niemand kom na die Vader toe behalwe deur My nie” – Johannes 14:6. Richard Rohr skryf: “Jesus Christus is ’n Persoon, maar terselfdertyd ’n Proses. Hy is die Seun van God, maar Hy is ook die Weg. Hy is die […]

God se storie

Daar is baie wat onderneem het om ’n verhaal te skrywe van die dinge wat onder ons gebeur het. Hulle het dit opgeteken soos dit aan ons oorgelewer is deur die mense wat van die begin af ooggetuies en dienaars van die Woord was – Lukas 1:1-2. ’n Vriend vertel dat hy as kind saans […]

Stilte

Vir ons is ’n Seun gebore, aan ons is ’n Seun gegee; Hy sal heers, en Hy sal genoem word: Wonderbare Raadsman, Magtige God, Ewige Vader, Vredevors – Jesaja 9:5. Tydens ’n besoek aan die afgesonderde St Helena-eiland word ek getref deur die stilte en vrede wat byna tasbaar op diĂ© klein eiland teenwoordig is. […]

Woord en woorde

In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God – Johannes 1:1-2. God lĂŞ vir ons woorde in ons mond om Hom mee te eer. Ons kan geskrewe woorde lees en herlees. In oomblikke van pyn en […]

Kitaar

“Julle moet soos ’n lig in hierdie pikdonker wĂŞreld skyn. Ander mense moet uit julle woorde en dade sien dat julle God van harte dien. Dan sal hulle sĂŞ dat God regtig ’n groot en goeie God is. So word julle hemelse Vader se Naam regtig grootgemaak” – Matteus 5:14-16 (Die Boodskap). In Adam Small […]

Maak lig soos met kerse

En Jesus het weer met hulle gespreek en gesĂŞ: Ek is die lig van die wĂŞreld; wie My volg, sal sekerlik nie in die duisternis wandel nie, maar sal die lig van die lewe hĂŞ – Johannes 8:12 (1933/1953-vertaling). God is die bron van alle lig. Sy lig is nie onderhewig aan kragonderbrekings nie. Dit […]

Rooi en groen aanmaakkoeldrank

“’n Dief kom net steel en slag en uitroei; Ek het gekom sodat hulle die lewe kan hĂŞ, en dit in oorvloed” – Johannes 10:10. Ek onthou ’n Kersvakansie toe my ouers ons eenkant geroep het: Ons moet nie geskenke verwag nie. Daar is bloot nie geld nie. Tog skitter daardie kleintyd-Kersfees op ons familieplaas […]

Ons kringetjie

“Hierdie wetboek moet die rigsnoer wees vir alles wat jy sĂŞ. Oordink dit dag en nag en sorg dat jy alles uitvoer wat daarin geskryf staan. Dan sal jy slaag in wat jy moet doen, jy sal voorspoedig wees. Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees […]

Lang asem

Dit is ons vurige wens dat elkeen van julle enduit dieselfde ywer as vroeĂ«r aan die dag sal lĂŞ totdat die dinge waarop julle hoop, vervul is. Julle moet dus nie traag word nie, maar die voorbeeld navolg van diĂ© wat deur geloof en geduld deel gekry het aan die dinge wat God beloof het […]

’n Geskenk van Pa

Elke goeie gawe en elke volmaakte geskenk kom van Bo. Dit kom van die Vader wat die hemelligte geskep het, maar wat self nie soos hulle verander of verduister nie – Jakobus 1:17. Een ysige winter bel ek my kinders in die Ceres-Karoo. Die sneeu lĂŞ diep en ek wil hoor hoe dit gaan. Die […]

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.