Geloof

Dra onder alle omstandighede die skild van die geloof. Daarmee kan julle al die brandpyle blus wat die Bose afskiet. – EfesiĂ«rs 6:16 Geloof is nie ’n plek nie; dit is ’n pad wat jy stap. ’n Pad waarop jy baie getoets sal word. Die vyand sal pyle op jou afskiet, pyle wat jou […]
Talente

“Aan hulle wat dit wat aan hulle toevertrou is goed gebruik, sal nog meer gegee word. Ja, hulle sal oorvloed hĂŞ. Maar van hulle wat niks kan wys nie, sal selfs die bietjie wat hulle het, ook weggeneem word.” – Matteus 25:29 Min mense kan glo dat ek op skool en universiteit baie skaam […]
Gee

“Want toe Ek honger was, het julle vir My kos gegee; toe Ek dors was, het julle vir My iets gegee om te drink; toe Ek ’n hawelose vreemdeling was, het julle My in julle huise ontvang.” – Matteus 25:35 Die Woord vra dat ons sal gee, veral aan diĂ© wat honger en dors […]
Deel

Ons Here het my oorlaai met sy genade en met geloof en liefde wat ons deel is in Christus Jesus. – 1 Timoteus 1:14 As kind was ek lekker suinig. Wanneer ons ’n pak sweets moes deel en daar het een oorgebly, het ek dit altyd met ’n stomp kombuismes in drie dele gesny […]
Besluite

As daar dan dinge gebeur wat jou van God se pad wil afkry, sal God jou help om die regte besluit te neem en jou dan die krag gee om te doen wat jy besluit het. – 1 KorintiĂ«rs 10:13 Die mens is bo die diere en die plante aangestel weens ons verstandelike vermoĂ« […]
Vol

“Wat die hart van vol is, loop die mond van oor.” – Matteus 12:34 Ons almal is vol van iets. Waarvan dink jy is jy oorwegend vol? Nie op die oppervlak nie, maar diep binne-in jou hart. Die mens se hart is soos ’n dam, en ’n dam wat vol is, oorstroom sy […]
Getrou

Toe sĂŞ sy eienaar vir hom: “Mooi so! Jy is ’n goeie en getroue slaaf. Oor min was jy getrou, oor baie sal ek jou aanstel.” – Matteus 25:21 Baie mense nader my vir raad oor hulle loopbaankeuses. Hulle wil weet hoe hulle ’n aktrise, ’n skrywer of ’n motiveringspreker kan word. Hoe kan […]
Mooi

’n Pragtige deel is vir my afgemeet, ja, wat ek ontvang het, is vir my mooi. – Psalm 16:6 Wat is vir jou mooi in jou lewe? Is mooi vir jou sinoniem met woorde soos perfek, volmaak, onbesmet? Is mooi vir jou iemand sonder littekens of wonde? As dit die geval is, gaan jy […]
Suurdeeg

Hy het ook gevra: “Soos wat is die koningsheerskappy van God nog? Dit is soos suurdeeg wat ’n vrou gebruik om brood te bak. Alhoewel sy ’n groot klomp meel gebruik, het die suurdeeg elke deel van die deeg deurtrek.” – Lukas 13:20-21 Hier is nog ’n voorbeeld van jou potensiĂ«le invloed om die […]
Saad

Toe het Jesus gesĂŞ: “Hoe lyk die koningsheerskappy van God. Hoe kan ek dit illustreer? Dit is soos ’n klein mosterdsaadjie wat in ’n tuin geplant is; dit groei en word ’n boom, en die voĂ«ls kom en vind skuiling in sy takke.” – Lukas 13:18-19 Dit is elke keer vir my wonderlik om […]