Boodskap vir Vandag

Search

Asem

So sĂŞ God, die Here . . . Hy wat aan al die mense op aarde die asem gee, die lewe aan alles wat op die aarde beweeg: Ek is die Here. – Jesaja 42:5-6   Die meeste van ons haal asem sonder om werklik daaroor te dink. Ons aanvaar dit as vanselfsprekend dat ons […]

Guns

Klink dit nou asof ek die guns van mense soek, of soek ek die guns van God? Probeer ek by mense in die guns kom? As ek nog steeds die guns van mense soek, sou ek geen dienaar van Christus wees nie. – GalasiĂ«rs 1:10   Hoe belangrik is mense se goedkeuring en guns vir […]

Oorwinnaar

Wat is nou ons gevolgtrekking oor al hierdie dinge? DĂ­t: God is vĂ­r ons, wie kan dan teen ons wees? . . . Maar in al hierdie dinge is ons meer as oorwinnaars deur Hom wat vir ons liefhet. – Romeine 8:31, 37   Suid-Afrika is ’n land wat besonder baie van sport hou, veral […]

Vrug

Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid, nederigheid en selfbeheersing. – GalasiĂ«rs 5:22-23   Soveel van ons forward of post gereeld Bybelverse. Ons scan dit vlugtig met ons oĂ«. Dan gaan ons aan met ons werk en dink nie weer daaroor nie.   Op my geloofpad het ek […]

Alleen

Hy het Hom altyd weer in eensame plekke afgesonder om daar te bid. – Lukas 5:16   Hoe voel jy daaroor om alleen te wees? Stoksielalleen vir ’n onbepaalde tyd? Vir die meeste van ons klink dit maar baie droewig. Ons voel ongemaklik wanneer ons te lank in ons eie geselskap is.   Ná my […]

Liefde

Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek ’n stuk klinkende metaal, ’n galmende simbaal geword. – 1 KorintiĂ«rs 13:1   As ek die kernboodskap van die evangelie in ’n paar woorde moes opsom, sou ek sĂŞ dis liefde in beweging. Maar liefde het nie dieselfde […]

Genade

Deur Hom het ons in die geloof ook die vrye toegang verkry tot hierdie genade waarin ons nou vasstaan. En ons verheug ons ook in die hoop om deel te hĂŞ aan die verheerliking van God. – Romeine 5:2   Toe Frankie, my seun, jonger was, het hy die gewoonte gehad om my ’n please […]

Leer

Jy dan, wat ’n ander leer, leer jy jouself? Jy wat preek dat ’n mens nie mag steel nie, steel jy nie? . . . Jy wat jou op die wet beroem, doen jy God nie oneer aan deur sy wet te oortree nie? – Romeine 2:21, 23   Daar was nog altyd ’n leergierigheid […]

Nuut

Kyk, Ek gaan iets nuuts doen, dit staan op die punt om te gebeur, julle kan dit al sien kom; Ek maak in die woestyn ’n pad, Ek laat in die droĂ« wĂŞreld riviere ontspring. – Jesaja 43:19   Die woord nuut laat my baie meer opgewonde voel as die woord tweedehands. Dink maar hoe […]

Afhanklik

“GeseĂ«nd is diĂ© wat weet hoe afhanklik hulle van God is, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemel.” – Matteus 5:3   My worshond, Boytjie, is vir my ’n voorbeeld van volkome afhanklikheid. Sy oĂ« is altyd op my gerig – vir liefde, goedkeuring, kos, water, uitstappies en natuurlik wanneer hy siek is. […]

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.