Ons gróót Hoop

Mag God, die bron van hoop, julle deur julle geloof met alle vreugde en vrede vervul, sodat julle hoop al hoe sterker kan word deur die krag van die Heilige Gees! – Romeine 15:13. In ons brose aardsheid gee God soms vir ons klein sigbare, tasbare bewyse dat Hy wel dáár is. Hy hoef dit […]
God is my hoop

Ek sĂŞ vir myself: Die Here is my lewe, daarom hoop ek op Hom. Die Here is goed vir wie op Hom bly hoop, vir die mens wat na sy wil vra – Klaagliedere 3:24-25. In die ou Psalm- en Gesangeboek klink die woorde van Psalm 42 so: “Soos ’n hert in dorre streke,/ skreeuend […]
Draers van hoop en wysheid

Die geloof dan is ’n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ’n bewys van die dinge wat ons nie sien nie – HebreĂ«rs 11:1 (1933/1953-vertaling). Mense hoop. Ons hoop op voorspoed en vrede en minder misdaad. Matrikulante hoop op sukses. Hartseer mense op vreugde. Boere op goeie oeste. Ouers op ’n mooi toekoms […]
Elke mĂ´re nuut

Maar dĂt sal ek ter harte neem en om diĂ© rede bly ek hoop: deur die liefde van die Here het ons nie vergaan nie; daar is geen einde aan sy ontferming nie, dit is elke mĂ´re nuut. U trou is groot – Klaagliedere 3:21-23. ’n KankerpasiĂ«nt stuur vir my ’n e-pos: “Elke liewe keer […]
Kom! Skep moed!

Praat mekaar moed in en versterk mekaar dan met hierdie woorde, soos julle trouens reeds doen – 1 Tessalonisense 5:11. Barnabas was een van die minder bekende apostels. In Handelinge 4:36-37 lees ons die volgende van hom: “Josef ’n Leviet wat op Siprus gebore is en wat deur die apostels Barnabas genoem is – dit […]
Die groep

Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie liefhet. Daarom moet julle meelewend, goedgesind, nederig, sagmoedig en verdraagsaam wees – Kolossense 3:12. In Bybelse tye het groepwaardes die gedrag van die individu bepaal. Die enkeling moes sy eie belange ondergeskik aan die belange van die groep stel. Wanneer jy kon, het jy iemand […]
Leef vir mekaar

Daarom, aanvaar mekaar, soos Christus julle ook aanvaar het, tot eer van God – Romeine 15:7 (2020-vertaling). Deur die eeue het gelowiges sekere tekste in die Nuwe Testament as praktiese riglyne gebruik in die uitlewing van hul naasteliefde binne die gemeenskap van gelowiges. Die tekste staan as die “mekaar-tekste” bekend. Mense wat hierdie opdragte deel […]
Gee asseblief aan

“Wie is die belangrikste: die een wat aan tafel is, of die een wat bedien? Tog hy wat aan tafel is, nie waar nie? Maar Ek is in julle kring soos die een wat dien” – Lukas 22:27. Rondom die etenstafel word vroeg reeds die beginsel van bediening vasgelĂŞ. Kinders dra die kos op. Hulle […]
Kom nader

Hy [Abraham] het gesĂŞ: “Menere, u sal my ’n guns bewys deur nie by my verby te gaan nie. Laat ek eers ’n bietjie water laat haal sodat u u voete kan was, en kom rus dan onder die boom. U is nou eenmaal op pad hier by my verby, en daarom wil ek ’n […]
Sit aan by my tafel

Dawid sĂŞ vir hom: “Moenie bekommerd wees nie, want ek het besluit om jou onder my sorg te neem ter wille van Jonatan jou pa. Ek gaan al die grond van jou oupa Saul aan jou teruggee, en boonop sal jy van nou af by my aan huis eet” – 2 Samuel 9:7. Dawid het […]