God is Lig (2)

Die ballinge wat die heerlikheid en lig van God ontvang, word soos volg in Jesaja 60:5 beskryf: “Jy sal dit sien en van vreugde straal, jy sal bewe van blydskap, want die rykdom van die see word joune, die skatte van die nasies kom in jou besit.” Die 1953-vertaling sê: “Dan sal jy dit sien […]
God is Lig (1)

In die donkerte van hulle gemoed spreek God deur die profeet woorde aan die Jode wat so pas uit die ballingskap teruggekeer het. Woorde van lig. Lees jy die teks van Jesaja 60 in verskillende vertalings, sien jy ’n opeenhoping van sinonieme: “verlig”, “jou lig kom”, “heerlikheid”, “stralende opgang”, “straal”, “shine”, “light”, “glory”, “brightness of […]
God is Lig (3)

Ongelukkig is dit wel so dat ons in tye van wanhoop en bedreiging ons harte vernou en verklein. Dit word tye wanneer ons spreekwoordelik ons lig onder die maatemmer wegsteek. Tye wanneer ons skanse om onsself bou om ons te beskerm en die ander uit te hou. Tye van wanhoop is tye wanneer ons geneig […]
Insig

Epifanie is die tyd waarin ons verskyning en lig vier. God het immers tussen ons kom woon. Hy het aan ons verskyn. Nie in ’n droom nie, maar in die gestalte van ’n mens. Ons weet nou hoe God is, want Jesus is God. Lig het baie betekenisse. Ons sê byvoorbeeld iemand wat skielik iets […]
Die volheid van die tyd

Die oud-kerklike liturgie vir die bediening van die nagmaal bevat hierdie woorde: “In die volheid van die tyd het U u Seun, Jesus Christus, na die wêreld toe gestuur om ons sonde te kom dra, om alle dinge met God te kom versoen, om die vrede te kom herstel deur sy bloed wat aan die […]
Verskyning en seën

In die tyd van Epifanie lees ons die verhale van Jesus wat tussen mense geloop het, wat hulle aangeraak het, wat wonderwerke gedoen het en wat God se hart kom wys het. Die Bergpreek gee vir ons ’n kykie op Jesus se bediening. Veral die saligsprekinge, wat die konsep van “gelukkig” en “geseënd” nuut inkleur. […]
Lig en donker

Die teenwoordigheid van die wyse manne, of sterrekykers, in die Matteusevangelie het tot baie tradisies in die kerk gelei. Daar het talle eiesoortige verhale rondom hulle ontstaan. Dié drie wyse manne het selfs name in die verskillende oorlewerings ontvang en is in die Oosterse tradisie aan die getal 12 verbind. Hulle is ook baie gou […]
Verskyning

6 Januarie is in baie lande die Epifaniefees. In die vroeë kerk, voor Konstantyn se tyd en Kersfees, was Epifanie dan ook die fees waartydens Jesus se geboorte gevier is. Epifanie beteken letterlik “verskyning” of “manifestasie”. Dit dui op God se verskyning in Jesus Christus. Sy geboorte, sy doop, die besoek van die sterrekykers en […]
Wyse manne

’n Bekende teks vir die tyd van Epifanie is die verhaal van die wyse manne, of sterrekykers, se besoek (Matt 2:1-12). Dit is een van daardie tekste wat mettertyd ’n eie lewe aangeneem het. Op Kerskaartjies en in opvoerings van die Kersverhaal is daar altyd drie wyse manne. Maar in werklikheid is die teks stil […]
Ore en oë

Wanneer jy die Markusevangelie lees, kom jy gereeld dié refrein teë: “Wie ore het en kan hoor, moet luister!” (4:9). Jesus praat gereeld van dié wat sien maar nie sien nie, en van dié wat hoor maar nie hoor nie. Ons sien dit ook in Johannes 9, in die verhaal van die man wat blind […]