Boodskap vir Vandag

Search

Leer uit die verlede en leef reg

Lees Judas vers 7. En dink ook aan die mense van Sodom en Gomorra en die stede rondom hulle (v 7). Judas skryf sy brief teen indringers in die kerk wat met ’n vals evangelie onskuldige mense op sleeptou probeer neem. Net soos Petrus, gebruik Judas ook God se ingrype in die verlede om ’n […]

Droomgewer

Lees Jesaja 33:17-22. Kyk na Sion, die stad waar ons ons feeste vier: jou eie oë sal Jerusalem sien, ’n veilige woonplek waar jou tent nie versit hoef te word nie (v 20). Vir die ballingskapvoos volk moet dit ’n droomprentjie gewees het: hul ou, geliefde stad, nou volkome herstel tot sy voormalige glorie. Hulle […]

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.
Jy besoek nou LiG, ons susters-publikasie se webtuiste, propvol inspirerende getuienisse. LiG-getuig: Waar elke getuienis tel. By LiG is ons toegewyd om inspirerende stories te deel wat die hart aanraak en hoop bied. Jy besoek nou ons susters-organisasie se webtuiste, propvol inspirerende getuienisse.