Dankie dat U ons denke kan vernuwe. Vul my met U wysheid en genade. Neem my denke oor, laat ek streef om soos Jesus te dink. Leer my om liefde en vrede te kies oor woede. Mag my gedagtes U eer en ander seën.
Lakeisha ht gebooye gegee aan n dogtertjie op 30 Aoril 2026. Die baba het net 2 dae felewe en is 2 Mei oorlede. Sy se as sy haar oe toe maak sien sy haar baba. Sy kan nie slaap of eet nie. Bid vir haar asb.
My dogter soek werk nadat die maatskappy toe gemaak het wat sy tans gewerk het.Sy moet ook verblyf en n skool vir haar dogter kry.Sy woon tans op die perseel vn d vorige werk.Dankie Here
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.
Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.