Boodskap vir Vandag

Search

Dit is ook vir jou bedoel

“Vrede vir julle!” sê Hy weer vir hulle. “Soos die Vader my gestuur het, stuur Ek julle ook” (Johannes 20:21).

Dit bly tog merkwaardig.

Die verassende en onverwagte ommekeer by Jesus se volgelinge waarvan die Paasverhale ons vertel. ʼn Ommekeer van twyfel en wanhoop na nuwe geloof en begeestering.

Hoe het dit gebeur? Wat is die geheim?

Allereers lê dit in Jesus se verskyning aan sy dissipels, sy genadige toekeer tot hulle, uitgedruk in sy herhaaldelike vredesgroet. Want sien, deur vrede oor hulle uit te roep steek Jesus die lig van geloof en vertroue opnuut in hulle harte aan.

Daarmee sê Hy:

“Al het julle My verlaat, vergeet en in die steek gelaat, het Ek julle nie verlaat of vergeet nie. Ek ag julle steeds as my vertroude dissipels, my geliefdes by wie Ek wil wees en vir wie Ek steeds wil gebruik. Dus, soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook – Ek stuur julle om draers van my vergifnis in die wêreld te wees” (Joh 20:23).

Daar kan nouliks ʼn meer troosvolle woord en ʼn heerliker roeping wees. En dit is ook vir jou bedoel.

Hoe goed om vandag weer u vredesgroet te hoor. En te weet, só vergewe U my ontrou; só gee U my weer ʼn kans, wil U my opnuut gebruik. Amen.

Carel Anthonissen

Koop ’n Koffie

Ondersteun Christelike inisiatiewe met enige grootte donasie – selfs teen die prys van ’n koppie koffie…

Vertel my meer

Skenk op klein maniere

Maak ’n Dankoffer

Wanneer jy God se liefde in oorvloed ervaar, het jy die kans om dit met ander om jou te deel…

Vertel my meer

Skenk uit dankbaarheid

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Versprei God se Woord

BybelBouBlokke

Versterk die geloof van kinders, gesinne, en lidmate saam met ons…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders deur hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder en hul geestelike ontwikkeling te ondersteun…

Vertel my meer

Gee Bybels aan kinders

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed