Gebedskers Die kers vervang nie gebed nie, dit dra jou gebed verder. Die kers antwoord nie alle versoeke nie, maar is ’n teken van vertroue.
Asb Help die liefste vader om my sondes te vergewe ek het baie mense en myself leed aangedoen. Ek vra opreg vergifnis vir my sondes. En al die pyn en woedewat ek baie mense veroorsaak het.
Lien
AMEN
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.
Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.