Boodskap vir Vandag

Search

Gebedskers
Die kers vervang nie gebed nie, dit dra jou gebed verder.
Die kers antwoord nie alle versoeke nie, maar is ’n teken van vertroue.

Ek bid geloof en krag om deur alle moeilike omstandighede te gaan en dat ek nie my Hoop sal verloor nie maar aanhou moet glo dat als sal regkom.
Priscilla
Appies

Deel dit

Deel dit
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.