Boodskap vir Vandag

Jou daaglikse geloofsinspirasie.

“Wie sal ons boodskapper wees?” Ek antwoord: “Hier is ek! Stuur my!” – JESAJA 6:8

Boodskap vir Vandag bereik elke dag duisende lesers. Dit is ’n elektroniese “dagstukkie” wat lesers inspireer, aanmoedig, ondersteun en hoop gee. Ons inspirerende oordenkings is oor die jare geskryf deur teoloë soos dr Carel Anthonissen, prof Stephan Joubert en ds Barend Vos. Boodskap vir Vandag is ’n inisiatief van Bybel-Media.

Kontak ons

  • E-pos: info@bmedia.co.za
  • Telefoon + 27 (21) 864 8200
  • Adres: Die Boekhuis, Jan van Riebeeckstraat 15B, Wellington, 7655

Bybel-Media

Ons is jou inspirasievennoot op die Jesus-weg
Bybel-Media inspireer mense om Jesus te volg en as dissipels op die Jesus-weg te groei. Naas ons gedrukte publikasies is ons nou ook in staat om die evangelie na selfone en ander digitale skerms te bring.Inspireer ander op hulle geloofsreis –  word ’n Boodskap vir Vandag-vennoot
 
Boodskap vir Vandag word moontlik gemaak deur Bybel-Media se welwillende donateurs wat glo dat die Woord van die Here deur verskeie kanale versprei moet word. As jy hierdie inisiatief wil ondersteun, kliek hier Jou bydrae is belangrik en van groot waarde vir die toekoms van Boodskap vir Vandag.
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.