Boodskap vir Vandag

Search

Kersgroete

Aan ons vriendekring van meer as 8 800 intekenaars, wens ons ’n vreugdevolle en sinvolle Kerstyd vol liefde toe. Baie dankie vir jou waardevolle ondersteuning in 2014.

Mag jy en jou familie vrede, vreugde en rus ervaar.

NEEM KENNIS: Boodskap vir Vandag staak van 12 Desember 2014 tot 12 Januarie 2015.

No data was found

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed