Boodskap vir Vandag

Search

Kyk verder

Paastyd is ’n tyd van teenstellings. Dit is die tyd waarin ’n mens teen jou ervaring en persepsie in leef. Die feit dat Jesus leef, herinner ons dat die dood, sonde en bose oorwin is. Die teenstelling is dat ons hierdie kragte steeds aan ons lyf ervaar. Ons troos en hoop lê in die waarheid dat dié kragte nie die finale sê het nie.

God het.

Ons praat altyd van die opstanding van Jesus, hoewel die meeste tekste van die “opwekking” praat. Die opwekking bring ons terug na die bron van ons bestaan, naamlik God. God wat skep, wek Christus uit die dood op. Dieselfde God herskep ook ons lewe deur die Gees.

Paastyd is eintlik ’n tyd van verder kyk, en nie ʼn tyd van vaskyk in dinge wat ons dink ons lewe beheer nie. Paulus se gebed in Efesiërs 1 is juis ’n gebed vir die geloofsgemeenskap om insig in die opwekking van Christus te kry.

Lisel Joubert

Koop ’n Koffie

Ondersteun Christelike inisiatiewe met enige grootte donasie – selfs teen die prys van ’n koppie koffie…

Vertel my meer

Skenk op klein maniere

Maak ’n Dankoffer

Wanneer jy God se liefde in oorvloed ervaar, het jy die kans om dit met ander om jou te deel…

Vertel my meer

Skenk uit dankbaarheid

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Versprei God se Woord

BybelBouBlokke

Versterk die geloof van kinders, gesinne, en lidmate saam met ons…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders deur hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder en hul geestelike ontwikkeling te ondersteun…

Vertel my meer

Gee Bybels aan kinders

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed