Boodskap vir Vandag

Search

Siele wat lek – Gebed

Here,

Vul my hart met U goedgesindheid,
Sodat ek sonder verwagting kan gee.

Help my om lief te hê soos U,
Om vyande te dien met ‘n oop gemoed.

Laat my siel nie meer lek nie,
Maar oorvloei met opregte meelewing.

Skep in my die wil om vrylik te gee,
En bring genesing vir gebroke harte.

Dankie vir U liefde en genade,
Dat ons kinders van die Allerhoogste mag wees.

Amen.

Dat sy en haar man insig sal kry oor die besluit om terug te kom Suid-Afrika toe.
Melanie
Moolman

Deel dit

Ek bid vir genesing vir n dogter wat die pad byster geraak het. Ek vertrou vir n drastiese ommeswaai in haar lewe. Ek bid dat God my saggeaarde liefdevolle kind aan my terug besorg sodat sy U kan eer en aanbid
Rachelle
Markus

Deel dit

Vir my gesonuit en vir voorsiening en kos en blyplek
Maria
Ball

Deel dit

My voorsiening en gesonduit en vir blyplek e. Kos
Maria
Ball

Deel dit

Sully n 3 jaar oue kanker lyer en Drs het opgegee.Sy ouers wend hulle nou na alternatiewe heling. Ek en my gebedsgroep bid reeds n jaar vir Sully
Cecilia
Horn

Deel dit

My man het kanker en chemopille maak hom moeg en siek, tas sy verstand aan. Bid asb saam met ons vir Goddelike Wysheid dat die Here ons sal lei om regte besluit te neem vir toekoms behandeling en volkome genesing.
Linda
Landman

Deel dit

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Deel die goeie nuus van Jesus

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed