Boodskap vir Vandag

Search

Skyn soos die son (2)

Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid (Johannes 1:14).

Thomas Merton het nie die wonder van menswees besef omdat hy ʼn romantiese idee oor mense gehad het nie. Hy het nie gedink mense is sonder sonde of perfek nie. Nee, hy het tog te midde van Koue Oorlog en ander oorloë geleef. Hy het net skielik vir God dankie gesê dat hy ʼn mens tussen mense is.

“I have the immense joy of being man, a member of a race in which God himself became incarnate. As if the sorrows and stupidities of the human condition could overwhelm me, now I realize what we all are. And if only everybody could realize this! But it cannot be explained. There is no way of telling people that they are walking around shining like the sun.”

Merton het gedink die wêreld sou anders kon wees as almal dit skielik sou raaksien: “The gate of heaven is everywhere.”

Miskien is dit so dat God meer van mense dink as wat ons van mense dink. Die engele gee ons tog ʼn leidraad in hulle woorde in Lukas 2:14: “Vrede op aarde vir die mense in wie God ʼn welbehae het.” Vir die mense van wie God hou.

Dankie dat U van ons hou, Here ons God, en dat u Seun mens geword het om vir ons die poort na die hemel te wys. Amen.

Lisel Joubert

Koop ’n Koffie

Ondersteun Christelike inisiatiewe met enige grootte donasie – selfs teen die prys van ’n koppie koffie…

Vertel my meer

Skenk op klein maniere

Maak ’n Dankoffer

Wanneer jy God se liefde in oorvloed ervaar, het jy die kans om dit met ander om jou te deel…

Vertel my meer

Skenk uit dankbaarheid

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Versprei God se Woord

BybelBouBlokke

Versterk die geloof van kinders, gesinne, en lidmate saam met ons…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders deur hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder en hul geestelike ontwikkeling te ondersteun…

Vertel my meer

Gee Bybels aan kinders

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed