Boodskap vir Vandag

Search

Watter koning?

Die Sondag voor Goeie Vrydag is Palmsondag en die teks van Jesus se intog in Jerusalem word gelees. John Leax worstel met die gebeure van Palmsondag en noem dit “a celebration of a misunderstanding”.

Die mense wou ’n koning hê; ’n koning van triomf en oorwinning. Wanneer Jesus nie doen wat hulle verwag het nie en nie is wat hulle verwag het nie, is Hy skielik ook nie meer die ontvanger van lof nie, maar van verwerping. Dit is dieselfde skare wat Hom geloof het wat Hom later na die kruis stuur.

In A New Zealand prayer book staan:

Jesus, when you rode into Jerusalem
the people waved palms
with shouts of acclamation.
Grant that when the shouting dies
we may still walk beside you even to the cross …

Lisel Joubert

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Deel die goeie nuus van Jesus

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed