Vader, U is só goed vir my en my gesin. Dankie vir al die seëninge wat ons elke dag uit U hand ontvang.
Ek bid vir wysheid sodat ek oor die volgende paar maande die regte besluite sal maak i.t.v waar U my gesin wil hê en hoe ons U koninkryk kan bou in die nasies, of selfs hier tuis.
Amen.