Jou daaglikse geloofsinspirasie.
“Wie sal ons boodskapper wees?” Ek antwoord: “Hier is ek! Stuur my!” – JESAJA 6:8
Boodskap vir Vandag bereik elke dag duisende lesers. Dit is ’n elektroniese “dagstukkie” wat lesers inspireer, aanmoedig, ondersteun en hoop gee. Ons inspirerende oordenkings is oor die jare geskryf deur teoloë soos dr Carel Anthonissen, prof Stephan Joubert en ds Barend Vos. Boodskap vir Vandag is ’n inisiatief van Bybel-Media.
Boodskap vir Vandag word moontlik gemaak deur Bybel-Media se welwillende donateurs wat glo dat die Woord van die Here deur verskeie kanale versprei moet word. As jy hierdie inisiatief wil ondersteun,
kliek hier Jou bydrae is belangrik en van groot waarde vir die toekoms van Boodskap vir Vandag.