Here, Ek is moeg, en kort uitkoms. Ek wil U met my hele wese dien, maar kan dit nie doen as ek self kan oorleef nie...
Ek wil die verlede agterlaat, maar ek kan nie as ander mense kettings om my bind nie.
My siel kan nie nog teleurstelling verdra of hoor ek is nie wit genoeg, swart genoeg, jonk genoeg, oud genoeg, vrou genoeg, manlik genoeg, oud genoeg, ryk genoeg nie... Ek wil net asb. n uitkoms hê wat nie die dood is nie. Hoor U my nog, Here?