Gebedskers Die kers vervang nie gebed nie, dit dra jou gebed verder. Die kers antwoord nie alle versoeke nie, maar is ’n teken van vertroue.
Dat God my altyd krag sal gee, my hart sterk maak vir die dinge waardeur ek gaan.
My nooit ophou laat gee aswat ek ontvang nie.
My gesin te beskerm in Jesus naam amen.
Vir n beter omstandighede en my geldsake te vebeter.
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.
Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.