Gebedskers Die kers vervang nie gebed nie, dit dra jou gebed verder. Die kers antwoord nie alle versoeke nie, maar is ’n teken van vertroue.
PRYS ONS HEMELESE VADER !!!
DIE DOOD IS NIE ONS VYAND NIE .DIT IS DIE VRIENDELIKE DEURGANG NA DIE LEWE BY GOD. ONS WARE VYAND IS ONS KONSTANTE VREES VIR DIE DOOD.
NORMN COUSINS
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.
Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.