Boodskap vir Vandag

Search

Gebedskers
Die kers vervang nie gebed nie, dit dra jou gebed verder.
Die kers antwoord nie alle versoeke nie, maar is ’n teken van vertroue.

Ek bid vir veiligheid by my kinders se werke, ek bid vir vrou van 60 wat 5 weke in icu is agv pankrias ontsteking van n galblaas wat gebars het. Ha moeder ry van Aberdeen af vandag met n koerrier en weer terug vannaand sys 90 jaar oud Ek bid dat sy die rit sal kan weerstaan... Ek bid vir elke boer se veiligheid in hierdie land asook vir almal wat deur slegte trauma gaan. Rk bid vir asma lyers was smag na asem.. Ek bid vir finansies waar werkers al 5 jaar nie verhogings kry nie. En ek bid vir die hemelse vrede vir almal wat vermoeid is . Glo en. Vertrou op God Hy vaal niemand nie.
Julie
Ellis

Deel dit

Deel dit
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.