Ons kan kies
GeseĂ«nd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word” (Matteus 9:9). Ongeduld en aggressie kenmerk ons moderne samelewing. Aggressie word trouens deur Amos Oz, die Joodse skrywer, as die groot euwel van ons dag beskryf. Nie alleen is dit, volgens hom, die moeder van alle spanning en konflik tussen mense en volke nie. […]
‘n Sin vir die tragiese
Toe het Petrus aan die woord gekom en gesĂŞ: “Waarlik, ek begryp nou eers dat God nie onderskeid maak nie, maar uit enige volk die mense aanneem wat Hom vereer en doen wat reg is (Handelinge 10:34-35). DiĂ© week se teks uit Handelinge10:1-11:18 roep ons op om, soos Petrus, met ‘n oop gemoed, vriendelike oog en […]
Vanaand nog maak ek vrede
Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou (2 KorinthiĂ«rs 5:19). Onlangs praat ek met ‘n man wat reeds twee jaar van sy tweelingbroer vervreem is – nie eers langer met hom praat nie. Dit is hartseer, want hulle was kleintyd na-aan mekaar – nie alleen fisies en geografies nie, maar ook geestelik. So kon die […]