Net een keer
Lees Hebreërs 9:24-28. Maar nou het Hy net een keer … verskyn om deur sy offer die sonde weg te neem (v 26). Die Hebreërskrywer keer gereeld na hierdie waarheid terug: Christus het een keer gely, Hy het Homself een maal geoffer. Dit alles was eens en vir altyd. Natuurlik probeer die skrywer die teenstelling […]
Jesus is Koning
Verkondig die woord; hou daarmee vol, tydig en ontydig (2 Tim 4:2). Omdat ons onsself ’n “Christelike” kerk noem, is dit vanselfsprekend dat ons sal bely dat Jesus Christus die Here is. Op alle moontlike tye en op alle plekke en in alle omstandighede. Selfs in tye van teëspoed. Toe Handel sy bekende Messias-oratorium geskryf […]
Die ewige hemel bokant ons
Laat my skape wei. (Joh.21:17). Daar is min dinge wat ‘n mens so in die grond kan druk as jou skuldgevoelens. Oor verkeerde dinge wat jy gedoen het en oor goeie dinge wat jy nagelaat het … En hoe meer ‘n mens daaroor tob, hoe swaarder word die las! Tot dit later vir jou voel […]
Mense kán verander
Vroeër was julle die ene duisternis, maar nou in die Here is julle lig. Leef dan as mense van die lig (Ef 5:8). Dorothee Sölle was ’n bekende Duitse teoloog. ’n Joernalis wat seker gewonder het oor die Christene se aanspraak dat Christus alles nuut maak, het eendag vir Sölle gevra: “Glo u werklik dat […]
Met God in die kelder
Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle (1 Pet 5:7). Daar is mense wat meen dat die Christelike geloof in ʼn hemelse Vader wat vir ons sorg en na ons gebede luister maar net ʼn projeksie van die menslike gees is, ʼn uitvloeisel van die menslike gemoed. Hulle sê dit is […]
ʼn Onontginde landskap
Die hele Skrif is deur God geïnspireer en het groot waarde om in die waarheid te onderrig, dwaling te bestry, verkeerdhede reg te stel en ʼn regte lewenswyse te kweek (2 Timoteus 3:16). ʼn Vriend wat weet, maak die ander dag met groot stelligheid en opgewondenheid die opmerking dat ons vasteland se minerale rykdomme oneindig is. […]
Net twee reëls
“Eer jou vader en jou moeder, dan sal jy lank bly woon in die land wat die Here jou God vir jou gee” (Eksodus 20:12). Bly dan op julle pos, toegerus met die waarheid as gordel om julle heupe (Efesiërs 6:14). ʼn Spesiale vriendin vertel onlangs tydens ʼn gesprek oor die opvoeding van haar kinders dat sy […]
Dan maak God sy oë toe
As julle julle hande in gebed uitstrek, sal Ek my oë vir julle toemaak. Selfs al bid julle hoe baie, sal Ek nie luister nie, want julle hande is met bloed bevlek (Jesaja 1:15). In Johannes 9 hoor ons die amper skokkende nuus dat God nie noodwendig luister na almal wat na God roep nie. Tog, […]
Vrede as konfronteer
“Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders’” (Matteus 5:9). Die tweede Sondag van Advent is die Sondag van vrede. Sagaria se loflied in Lukas 1:67-79 beskryf God se ingrype in die geboorte van Johannes. Johannes, die profeet wat Jesus se pad gelyk moes maak, dié Jesus wat gebore […]
Die diensmeisie van Emmaus
Toe het Hy ingegaan om by hulle oor te bly. Terwyl Hy saam met hulle aan tafel was, neem Hy die brood, vra die seën, breek dit en gee dit vir hulle (Lukas 24:29-30). Velázquez (1599-1660), ʼn Spaanse digter, het in sy leeftyd ʼn aangrypende skildery van Jesus se besoek by die Emmausgangers gemaak. Denise Levertov, […]