Boodskap vir Vandag

Search

Invloed – Gebed

Hemelse Vader,

Met ontsag sien ek U magtige kragte,
wat strome in vloede oorweldig.

Here, breek die keerwalle van my hart,
vul my met U genade en goedheid.

Maak my ‘n genesende rivier van liefde,
om ander se pynlike landskappe te oorstroom.

Dankie vir U krag wat in my werk,
sodat ek ‘n goeie invloed kan wees.

Amen.

Deel dit

Deel dit

Deel dit

Dat die Here my geloof in Hom sterker sal maak en my die vrymoedigheid sal gee om van Hom te praat en my ver stand sal aanraak en my liefde vir Sy woord sal gee asb
Wilfred John
Konnight

Deel dit

Hou my vas O Heer, in my wag periode vir 'n deurbraak, my oë gefokus op Jesus. Ek bid dat U verheerlik sal word en dat die deurbraak 'n lewende getuienis sal wees tot U verheerliking.
Celia
Struwig

Deel dit

Genesing Dat Here met haar sal wees en haar hart geneesv pyn
Bettie
Blignaut

Deel dit

No data was found

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed