Dat die Here my geloof in Hom sterker sal maak en my die vrymoedigheid sal gee om van Hom te praat en my ver stand sal aanraak en my liefde vir Sy woord sal gee asb
Hou my vas O Heer, in my wag periode vir 'n deurbraak, my oë gefokus op Jesus. Ek bid dat U verheerlik sal word en dat die deurbraak 'n lewende getuienis sal wees tot U verheerliking.
Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.
Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.