Boodskap vir Vandag

Search

Uit by die hek – Gebed

Here, my Skepper, U wysheid is my gids.

Laat my na U woorde luister, kosbaar in my hart.

Leer my om met liefde en dankbaarheid te leef,

en ander lief te hê soos myself.

Lei my stap vir stap, in geloof en getrouheid.

Mag ek U altyd bo alles liefhê.

Amen.

Gesonduit behoevdigin voorsiening en will meer vir God doen
Maria
Ball

Deel dit

Deel dit

Deel dit

Deel dit

Dat die Here my geloof in Hom sterker sal maak en my die vrymoedigheid sal gee om van Hom te praat en my ver stand sal aanraak en my liefde vir Sy woord sal gee asb
Wilfred John
Konnight

Deel dit

Hou my vas O Heer, in my wag periode vir 'n deurbraak, my oë gefokus op Jesus. Ek bid dat U verheerlik sal word en dat die deurbraak 'n lewende getuienis sal wees tot U verheerliking.
Celia
Struwig

Deel dit

No data was found

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed