Gebed dat my seun goeie besluite sal neem. Dat die Here asseblief vir hom deure sal oopmaak, dat hy vertroue sal kry eerste in God en dan in homself. Dat wat ookal die toekoms vir hom inhou dat sy pad deur Christus bepaal sal word. Bid asseblief dat my kind selfvertroue sal ontwikkel. Hy is n goeie kind en lief vir mense. Sal iemand asseblief bid dat God sy voete sal ly, sy hande sal seen en hy altyd integriteit sal he. Asseblief, my kind benodig soveel gebed as moontlik, en dankie byvoorbaat vir almal wat my seun opdra, ek vra dat God julle almal sal seen. Amen