Boodskap vir Vandag

Search

Geduld – Gebed

Vader,
Dankie vir die voorbeelde van die profete,
En vir u liefdevolle geduld en medelye.
Help my om geduldig te wees in my swaarkry,
En om te vertrou op u goeie einddoel.
Leer my om te wag met ’n goeie gesindheid,
Soos Job, volhard ek in geloof.
Vul my hart met u Gees se vrug van geduld.
Tot eer van u Naam.

Amen.

My broer gaan deur n moeilike tyd. Twee weke terug het hy sy landlord dood in die huis aangetref. Hy sukkel om standvastige werk te kry, en nou is sy behuising ook in gedrang. Bid asb saam dat God vir hom n weg sal baan.
Derek
Roux

Deel dit

Sy is stage 4 met kanker in haar longe en ander dele in haar liggaam. Ek bid vir genesing dat sy nog haar seun kan ondersteun.
Anne-Marie
Cloete-Damons

Deel dit

Ek bid vir veiligheid by my kinders se werke, ek bid vir vrou van 60 wat 5 weke in icu is agv pankrias ontsteking van n galblaas wat gebars het. Ha moeder ry van Aberdeen af vandag met n koerrier en weer terug vannaand sys 90 jaar oud Ek bid dat sy die rit sal kan weerstaan... Ek bid vir elke boer se veiligheid in hierdie land asook vir almal wat deur slegte trauma gaan. Rk bid vir asma lyers was smag na asem.. Ek bid vir finansies waar werkers al 5 jaar nie verhogings kry nie. En ek bid vir die hemelse vrede vir almal wat vermoeid is . Glo en. Vertrou op God Hy vaal niemand nie.
Julie
Ellis

Deel dit

Ek Roncliff William Magerman doen n versoek vir deurbraaak op finansies .Benodig R7000.00 . Ek sal dit ten volle waardeur. Dankie Roncliff William Magerman
Roncliff
Magerman

Deel dit

Gesonduit behoevdigin voorsiening en will meer vir God doen
Maria
Ball

Deel dit

Deel dit

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Deel die goeie nuus van Jesus

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders deur hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder en hul geestelike ontwikkeling te ondersteun…

Vertel my meer

Gee Bybels aan kinders

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed