Boodskap vir Vandag

Search

Goeie Nuus – Gebed

Here Jesus,

Dankie vir die Gees van die Here wat oor ons waak.

Dankie vir U Goeie Nuus wat ons harte verlig.

Help ons om U teenwoordigheid in ons daaglikse lewens te ervaar.

Laat U boodskap hoop en vryheid bring vir almal wat swaar trek.

In U liefde vind ons oorwinning.

Amen.

Sy is stage 4 met kanker in haar longe en ander dele in haar liggaam. Ek bid vir genesing dat sy nog haar seun kan ondersteun.
Anne-Marie
Cloete-Damons

Deel dit

Ek bid vir veiligheid by my kinders se werke, ek bid vir vrou van 60 wat 5 weke in icu is agv pankrias ontsteking van n galblaas wat gebars het. Ha moeder ry van Aberdeen af vandag met n koerrier en weer terug vannaand sys 90 jaar oud Ek bid dat sy die rit sal kan weerstaan... Ek bid vir elke boer se veiligheid in hierdie land asook vir almal wat deur slegte trauma gaan. Rk bid vir asma lyers was smag na asem.. Ek bid vir finansies waar werkers al 5 jaar nie verhogings kry nie. En ek bid vir die hemelse vrede vir almal wat vermoeid is . Glo en. Vertrou op God Hy vaal niemand nie.
Julie
Ellis

Deel dit

Ek Roncliff William Magerman doen n versoek vir deurbraaak op finansies .Benodig R7000.00 . Ek sal dit ten volle waardeur. Dankie Roncliff William Magerman
Roncliff
Magerman

Deel dit

Gesonduit behoevdigin voorsiening en will meer vir God doen
Maria
Ball

Deel dit

Deel dit

Deel dit

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Deel die goeie nuus van Jesus

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders deur hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder en hul geestelike ontwikkeling te ondersteun…

Vertel my meer

Gee Bybels aan kinders

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed