Boodskap vir Vandag

Search

Son – Gebed

Here, ek kom na U toe,

U wat die son en maan geskep het.
Laat U lig oor my skyn,
en vul my geestelike duisternis met U warmte.

Dankie vir elke straal wat genesing bring,
en my siel verlig wanneer ek in U teenwoordigheid rus.

Mag ek nie te lank van U af wegdwaal nie.
Vul my met U krag en vreugde.

Amen.

Dat ek genees word en dat ek en my man finansieel versterk sal word op ons gevordere ouderdomme.
Stephani
Krugel

Deel dit

Vader in die Hemel, ek vra dat U my sal verlos van alle bose geeste wat my teister elke liewe dag😢 vra dat U my sal help om ñ werk te kry en ñ finansiële deurbraak om my karretjie wat al 3 jaar stukkend is, te kan laat regmaak. Vra dat U my sal help in my geestelike, emosionele en fisiese toestand om weer gesond te wees. Beskerm asseblief my kinders elke liewe dag en hou hulle veilig in U hande🙏🏻 bid vir insig en wysheid vir my kinders. Bid dat U hulle sal help om eendag onafhanklik te kan wees, hulle is nog baie jonk en het nog soveel hulp nodig. Help my asseblief sodat ek hulle kan help....bid ook vir elke persoon in my familie en dat U elkeen sal beskerm en leiding gee🙏🏻♥️ Dankie vir alles liewe Vader, ek is baie baie lief vir U🙏🏻♥️🙏🏻
Venezië
Van der Walt

Deel dit

Hierdie tannie is 86 jaar oud bly by haar kleinkinders in gevaarlike omgewing vir haar veiligheid en dat kinders tot bekering sal kom.Dit is haar gebeds versoek.Here dankie dat U haar gebeds versoek van oggend verhoor in Jesus Christus naam.
Cathleen
Jacobs

Deel dit

Bid vir Volkome genesing in Jesus Naam Amen
Surika
Du Toit

Deel dit

krag en leiding v8r egskeiding
Melanie
Havenga

Deel dit

Hy gaan deur hartseer van gebroke huwelik
Melanie
Moolman

Deel dit

Bybel-Boodskappers

Deel Jesus se boodskap van liefde, verlossing, en hoop elke dag en help ons om nog meer mense te bereik…

Vertel my meer

Deel die goeie nuus van Jesus

BybelBouBlokke

Bybelstories in ’n kind se hand is die begin van ’n leeftyd saam met Jesus…

Vertel my meer

Ondersteun geloofsgroei

Bybels vir Almal

Help om te verseker dat daar ’n Bybel in elke huis is sodat meer mense toegang het tot die transformerende krag van God se Woord…

Vertel my meer

Gee aan elkeen ’n Bybel

KinderKersKous

Gee ’n geskenk van hoop aan kinders deur hulle lees-met-begrip-vermoë te bevorder en hul geestelike ontwikkeling te ondersteun…

Vertel my meer

Gee Bybels aan kinders

Inspirasievennoot

Boodskap vir Vandag is ’n reeks inspirerende elektroniese dagstukkies wat daagliks duisende lesers bereik. Ons doel is om Christene te bemoedig, uit te daag, te ondersteun en te inspireer.

Indien jy nie die daaglikse e-pos ontvang nie, maak asseblief seker dat jou SPAM-filters dit nie verwyder nie.

Steek ’n kers aan

Laat jou gebed ’n liggie wees in die donker
Jou Naam *
Vir wie is hierdie kers *
Wat is jou gebedsversoek? *
Mag ander saam met jou bid? *
Laat weet ons of jy dit wil deel sodat ander saam kan bid.
Kies 'n gebed